Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika (e-bog) af Fraser, Sean
Fraser, Sean (forfatter)

Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika e-bog

27,55 DKK (inkl. moms 34,44 DKK)
Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eiens...
E-bog 27,55 DKK
Forfattere Fraser, Sean (forfatter)
Forlag Struik Nature
Udgivet 1 september 2016
Længde 56 sider
Genrer 1HFM
Sprog Afrikaans
Format pdf
Beskyttelse LCP
ISBN 9781775844303
Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.