Die Mees Wonderlikste Kersfees e-bog
35,36 DKK
(ekskl. moms 28,29 DKK)
Alhoewel geskenke, familie, kos en musiek 'n prettige manier is om Kersfees te vier, gaan dit eintlik oor 'n klein baba wat lank, lank gelede gebore was. Hierdie baba was nie 'n gewone kind nie. Hy was en is God se enigste Seun. Hy wil ook in jou hart gebore word, sodat jy Sy Vader en ons skepper, God, kan ken. En so kan jy die ewigheid saam met Hom deurbring op 'n pragtige plek met die naam He...
E-bog
35,36 DKK
Forlag
Babelcube Inc.
Udgivet
26 oktober 2021
Genrer
5HC
Sprog
Afrikaans
Format
epub
Beskyttelse
LCP
ISBN
9781667417868
Alhoewel geskenke, familie, kos en musiek 'n prettige manier is om Kersfees te vier, gaan dit eintlik oor 'n klein baba wat lank, lank gelede gebore was. Hierdie baba was nie 'n gewone kind nie. Hy was en is God se enigste Seun. Hy wil ook in jou hart gebore word, sodat jy Sy Vader en ons skepper, God, kan ken. En so kan jy die ewigheid saam met Hom deurbring op 'n pragtige plek met die naam Hemel. Dit is die ware verhaal van Sy geboorte, gevind in Lukas hoofstuk 2 van die Bybel.
Dansk