Mense van my asem (e-bog) af Hofmeyr, Steve
Hofmeyr, Steve

Mense van my asem e-bog

62,24 DKK
In Mense van my asem vertel Steve Hofmeyr uiteindelik sy lewensverhaal, in kenmerkende trant: openhartig, humoristies en uitgesproke. Hy begelei ons op ’n fassinerende reis deur sy kinderjare, sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna, en staan kort-kort stil by die gebeurtenisse en mense wat ’n groot impak op hom gehad het. Alle aspekte van sy lewensgeskiedenis word blootgelê - sy onkonvension…
In Mense van my asem vertel Steve Hofmeyr uiteindelik sy lewensverhaal, in kenmerkende trant: openhartig, humoristies en uitgesproke. Hy begelei ons op ’n fassinerende reis deur sy kinderjare, sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna, en staan kort-kort stil by die gebeurtenisse en mense wat ’n groot impak op hom gehad het. Alle aspekte van sy lewensgeskiedenis word blootgelê - sy onkonvensionele godsdienstige en politieke oortuigings, sy liefdesverhoudings en buite-egtelike kinders, ’n selfmoordpoging, sy huwelik en die ernstige operasies wat hy ondergaan het. Hierdie boek gee ’n boeiende - en soms skokkende - kykie in die lewe van dié omstrede kunstenaar en mens.
E-bog 62,24 DKK
Forfattere Hofmeyr, Steve (forfatter)
Forlag Zebra Press
Udgivet 05.11.2010
Længde 425 sider
Genrer BGFA
Sprog Afrikaans
Format pdf
Beskyttelse LCP
ISBN 9781770220973