Vereeniging (e-bog) af Wessels, Leon
Wessels, Leon (forfatter)

Vereeniging e-bog

69,41 DKK (inkl. moms 86,76 DKK)
“Dit was die begin van die einde van die ou orde: ons het nie geweet wat aangaan nie en kon nie meer sonder die ystervuis van die veiligheidsmagte regeer nie.” So sê Leon Wessels, gewese adjunkminister in PW Botha se Staatsveiligheidsraad. is dieselfde Wessels wat onlangs uitgetree het as menseregtekommissaris van demokratiese Suid-Afrika. Hy loop hier sy persoonlike reis na, van jong berede po...
E-bog 69,41 DKK
Forfattere Wessels, Leon (forfatter)
Forlag Umuzi
Udgivet 13 maj 2011
Længde 368 sider
Genrer BGHA
Sprog Afrikaans
Format pdf
Beskyttelse LCP
ISBN 9781415202968
“Dit was die begin van die einde van die ou orde: ons het nie geweet wat aangaan nie en kon nie meer sonder die ystervuis van die veiligheidsmagte regeer nie.” So sê Leon Wessels, gewese adjunkminister in PW Botha se Staatsveiligheidsraad. is dieselfde Wessels wat onlangs uitgetree het as menseregtekommissaris van demokratiese Suid-Afrika. Hy loop hier sy persoonlike reis na, van jong berede polisieman tot grondwetskrywer tot pleitbesorger vir menswaardigheid. In dieselfde asem vertel hy van die groter reis wat Suid-Afrika afgelê het, van die Vrede van Vereeniging in 1902 tot by die ondertekening van die nuwe Grondwet in 1996, op aandrang van Nelson Mandela in dieselfde dorp. Saam met hierdie intieme blik van binne kom talle staaltjies en vertellings waarin die menslikheid aan beide kante van ons pad na demokrasie afgeteken staan teen die groot en soms dodelike magte van die geskiedenis. Die boek is ontwapenend eerlik en die skrywer se geesdrif aansteeklik. Dit is ’n passievolle pleidooi teen rassisme en vir die regstaat, menseregte, die armes, en versoening.