Moord op Griekwastad (e-bog) af Charne Kemp
Charne Kemp (forfatter)

Moord op Griekwastad e-bog

103,35 DKK (inkl. moms 129,19 DKK)
Dit was die moorde wat Suid-Afrika in 2012 geskok het.Laat een middag in die slaapdorpie van Griekwastad versprei die nuus soos ’n veldbrand: daar was 'n moord by die Steenkamp-plaas. Deon, Christel en die jong dogter Marthella is vermoor. Klein Don is ongeskonde.Die dorp is vir eers in skok. Verdagtes word gesoek en boere vorm kommandos om te soek vir die voortvlugtendes.Maar soos die stof gaa...
E-bog 103,35 DKK
Forfattere Charne Kemp (forfatter)
Forlag Tafelberg
Udgivet 15 april 2014
Længde 220 sider
Genrer BTC
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9780624057352
Dit was die moorde wat Suid-Afrika in 2012 geskok het.Laat een middag in die slaapdorpie van Griekwastad versprei die nuus soos ’n veldbrand: daar was 'n moord by die Steenkamp-plaas. Deon, Christel en die jong dogter Marthella is vermoor. Klein Don is ongeskonde.Die dorp is vir eers in skok. Verdagtes word gesoek en boere vorm kommandos om te soek vir die voortvlugtendes.Maar soos die stof gaan lê, vorm 'n ander prentjie. 'n Jong, wit seun word verdink van die moord. Hy word aangekla. En so skeur Griekwastad in twee: die wat glo dat die jong seun wel kon moord pleeg, en die wat glo dat die polisie fout gemaak het.Sy vertel hier die storie van Don Steenkamp en die familietragedie wat op die Steenkamps se Naauwhoek-plaas afgespeel het.