Hierdie huis (e-bog) af Kleinboer
Kleinboer

Hierdie huis e-bog

54,41 DKK
Kleinboer woon steeds in rowwe Yeoville naby Johannesburg se middestad. Hy is verknog aan sy erf, maar is ’n speldjie wat telkens na ander magnete aangetrek word. Sommige lesers het dalk gehoop hy het al ophou rondloop. Maar nee, hy is steeds verslaaf aan die versoekings wat bordele bied. Sy rondlopery strek nou wyer en hy gaan loer selfs wat bo in Afrika aangaan. Sy Zoeloe-vrou worstel teen ande…
Kleinboer woon steeds in rowwe Yeoville naby Johannesburg se middestad. Hy is verknog aan sy erf, maar is ’n speldjie wat telkens na ander magnete aangetrek word. Sommige lesers het dalk gehoop hy het al ophou rondloop. Maar nee, hy is steeds verslaaf aan die versoekings wat bordele bied. Sy rondlopery strek nou wyer en hy gaan loer selfs wat bo in Afrika aangaan. Sy Zoeloe-vrou worstel teen ander magnete, hoofsaaklik die sjebiens binne stap- of strompelafstand van die huis. Deur dit als woel Kleinboer se obsessie met die Lotto, waaruit hy getalle én woorde maak. Hierdie huis voltooi die drieluik wat Kleinboer met sy bekroonde Kontrei en Werfsonde begin het op fassinerende en ontroerende wyse.
E-bog 54,41 DKK
Forfattere Kleinboer (forfatter)
Forlag Umuzi
Udgivet 01.07.2017
Længde 392 sider
Genrer FA
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781415208991