Verwoerdburg (e-bog) af Rossouw, Johan
Rossouw, Johan (forfatter)

Verwoerdburg e-bog

54,41 DKK (inkl. moms 68,01 DKK)
“Jakes is ’n bliksem. Uit en uit. Hy’t ons deur die ore gewerk. Padgegee toe ons hom die nodigste gehad het.”Jakes Botha dink hy het sy grootwordjare op Verwoerdburg uit sy gestel geskryf. Hy lei immers ’n goeie lewe met die spieël van die Middellandse See voor sy skryftafel in Monaco uitgestrek. Maar hoekom kan hy nie weer aan die skryf kom nie? En waarom pla gedagtes aan sy eertydse klasmaats...
E-bog 54,41 DKK
Forfattere Rossouw, Johan (forfatter)
Forlag Umuzi
Udgivet 19 februar 2014
Længde 168 sider
Genrer FA
Sprog Afrikaans
Format pdf
Beskyttelse LCP
ISBN 9781415203491
“Jakes is ’n bliksem. Uit en uit. Hy’t ons deur die ore gewerk. Padgegee toe ons hom die nodigste gehad het.”Jakes Botha dink hy het sy grootwordjare op Verwoerdburg uit sy gestel geskryf. Hy lei immers ’n goeie lewe met die spieël van die Middellandse See voor sy skryftafel in Monaco uitgestrek. Maar hoekom kan hy nie weer aan die skryf kom nie? En waarom pla gedagtes aan sy eertydse klasmaats hom steeds?Die lys van mense waarmee hy afgereken het, is lank, insluitend dik Karel wat so drink, goedgelowige Stefan en Marius wat so mal is oor die sepiester Petra. Dan is daar ook nog Adéle en haar verleidelike ma. Maar elkeen het ’n éie storie oor Jakes te vertel.Tydens hul skoolreünie kom die lewe van dié groep Suid-Afrikaners onder die loep. Ná jare van demokrasie neem Jakes se geslag hul lewe in die nuwe bedeling in oënskou.