Die Raaisel van die Gesiglose Bruid (e-bog) af Cartawick, Pennie Mae
Cartawick, Pennie Mae (forfatter)

Die Raaisel van die Gesiglose Bruid e-bog

25,00 DKK (inkl. moms 31,25 DKK)
Die bruid het geen verlepte rose vasgehou nie, maar haar trourok was geskeur en verbrand. Haar kaal bene yskoud, wiegend en onvas. Die sluier het laag oor haar gesig gehang. Ek het my pistool by my gehad, maar ek kon nie skiet nie. As dit 'n spook was sou die koeël sekerlik dwarsdeur gegaan het, maar as dit ‘n mens was, dan sou ek ‘n dooie vrou skiet. Haar hande, die naels lank en gebreek, het ...
E-bog 25,00 DKK
Forfattere Cartawick, Pennie Mae (forfatter), Dreyer, Liezl (oversætter)
Udgivet 27 januar 2019
Genrer Biographical fiction / autobiographical fiction
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781547568413
Die bruid het geen verlepte rose vasgehou nie, maar haar trourok was geskeur en verbrand. Haar kaal bene yskoud, wiegend en onvas. Die sluier het laag oor haar gesig gehang. Ek het my pistool by my gehad, maar ek kon nie skiet nie. As dit 'n spook was sou die koeël sekerlik dwarsdeur gegaan het, maar as dit ‘n mens was, dan sou ek ‘n dooie vrou skiet. Haar hande, die naels lank en gebreek, het die sluier opgelig gehou. Haar gesig! Selfs in die donkerte kon ek sien hoe vermink dit was. Die oë is uit hulle kaste geruk, die neus ingedruk; al wat oorgebly het was die mond. Dun, sagte lippe wat oop was om bruin afgebreekte tande te wys.