Bloed Spoor in die Donker (e-bog) af Zunckel, Paul
Zunckel, Paul (forfatter)

Bloed Spoor in die Donker e-bog

39,92 DKK (inkl. moms 49,90 DKK)
Moderne Afrika ... met antieke oortuigings. Saam met vrees, kom krag. Reis diep in die Kongo-Delta saam met Piet van Zyl, safari jagter, en Veronica Strydom, Afrikaanse kultuur deskundige, soos wat hulle dieper ingetrek word in die web van bygelowe en vrees. Hulle kom van aangesig tot aangesig met die geheime sekte wat na vore kom uit die donker verlede en nou in die nag loop. Ervaar die bygelo...
E-bog 39,92 DKK
Forfattere Zunckel, Paul (forfatter), Dreyer, Liezl (oversætter)
Udgivet 3 marts 2016
Genrer Thriller / suspense fiction
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781507131206
Moderne Afrika ... met antieke oortuigings. Saam met vrees, kom krag. Reis diep in die Kongo-Delta saam met Piet van Zyl, safari jagter, en Veronica Strydom, Afrikaanse kultuur deskundige, soos wat hulle dieper ingetrek word in die web van bygelowe en vrees. 
Hulle kom van aangesig tot aangesig met die geheime sekte wat na vore kom uit die donker verlede en nou in die nag loop. Ervaar die bygelowe, rituele, en toordery van die moordenaars bekend as Die Luiperd Mans, want die geskiedenis herhaal homself in 'n orgie van rituele moorde en bloed wellus.