In Die Duisternis (e-bog) af Zunckel, Paul
Zunckel, Paul (forfatter)

In Die Duisternis e-bog

39,92 DKK (inkl. moms 49,90 DKK)
Piet van Zyl stap in die donker  van sy gedagtes in toe 'n gewelddadige hou teen die agterkant van sy kop veroorsaak dat hy aan geheueverlies ly. Hy word vir dood agtergelaat, in die wildernis van die Zambezi-vallei, die huis van die Groot Vyf, ongewapen en sonder om te weet wie hy is of waar hy vandaan kom.Die soektog is aan vir die fris Suid-Afrikaner, een is  'n soek en red, die ander 'n soe...
E-bog 39,92 DKK
Forfattere Zunckel, Paul (forfatter), Dreyer, Liezl (oversætter)
Udgivet 26 maj 2016
Genrer Thriller / suspense fiction
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781507142325
Piet van Zyl stap in die donker  van sy gedagtes in toe 'n gewelddadige hou teen die agterkant van sy kop veroorsaak dat hy aan geheueverlies ly. Hy word vir dood agtergelaat, in die wildernis van die Zambezi-vallei, die huis van die Groot Vyf, ongewapen en sonder om te weet wie hy is of waar hy vandaan kom.
Die soektog is aan vir die fris Suid-Afrikaner, een is  'n soek en red, die ander 'n soek en vernietig. Wie sal Piet eerste kry ... sal hy die wildernis van Afrika kan oorleef, die land wat hy liefhet, of sal dit hom vernietig.