Wiking Vampier reis e-bog
33,23 DKK
(inkl. moms 41,54 DKK)
Die sneeu die tyd van die jaar was so diep dat mense nie soos gewoonlik met hulle honde slee hier gereis het nie. Ek het reeds vir 'n paar dae nie bloed gehad nie en het swak gevoel.Skielik het ek mensbloed geruik. Ek het twee mense in die verte gewaar. Vars bloed het op die witsneeu gedrup. Hulle was waarskynlik in 'n ongeluk en die pad byster geraak.My onsterflike lewe word gekompliseerd toe ...
E-bog
33,23 DKK
Forlag
Domus Supernaturalis
Udgivet
30 juni 2016
Genrer
Horror and supernatural fiction
Sprog
Afrikaans
Format
epub
Beskyttelse
LCP
ISBN
9781507144176
Die sneeu die tyd van die jaar was so diep dat mense nie soos gewoonlik met hulle honde slee hier gereis het nie. Ek het reeds vir 'n paar dae nie bloed gehad nie en het swak gevoel.
Skielik het ek mensbloed geruik. Ek het twee mense in die verte gewaar. Vars bloed het op die witsneeu gedrup. Hulle was waarskynlik in 'n ongeluk en die pad byster geraak.
My onsterflike lewe word gekompliseerd toe 'n aantreklike negentienjarige viking vampier, Mikael my om hulp kom vra.
Gedurende ons seereis om Norwëe te bevry van Engelse vampiere, het ek gevoelens begin ontwikkel vir Mikael se broer Noak.
My naam is Klar en ek is 'n wiking vampier.