Tien lukrake en baie kort kortverhale (e-bog) af Lundqvist, Martin
Lundqvist, Martin

Tien lukrake en baie kort kortverhale e-bog

25,00 DKK
Beskrywing van die bundel:Die bundel bevat tien lukrake kortverhale. Van die kortverhale is snaaks, ander is afgryslik, maar die meeste van die kortverhale is bloot vreemd. Die bundel bevat die volgende kortverhale:100 Tinder DatesMoord op die Ghan‘n Sprokies-troue‘n Hoëvlak-tenniswedstryd!Nuuskierigheid het die kat geredGeldwassery in die wasseryDie soeke na die sluier van PachamamaDie eerste me…
Beskrywing van die bundel:Die bundel bevat tien lukrake kortverhale. Van die kortverhale is snaaks, ander is afgryslik, maar die meeste van die kortverhale is bloot vreemd. Die bundel bevat die volgende kortverhale:100 Tinder DatesMoord op die Ghan‘n Sprokies-troue‘n Hoëvlak-tenniswedstryd!Nuuskierigheid het die kat geredGeldwassery in die wasseryDie soeke na die sluier van PachamamaDie eerste menslike kloonDie Burgemeester van Mayonnaise landgoedOnheil in die biblioteek
E-bog 25,00 DKK
Forfattere Lundqvist, Martin (forfatter), Rademeyer, Johann Carl (oversætter)
Udgivet 14.08.2020
Genrer Short stories
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781071562536

Beskrywing van die bundel:
Die bundel bevat tien lukrake kortverhale. Van die kortverhale is snaaks, ander is afgryslik, maar die meeste van die kortverhale is bloot vreemd. 
Die bundel bevat die volgende kortverhale:
100 Tinder Dates
Moord op die Ghan
‘n Sprokies-troue
‘n Hoëvlak-tenniswedstryd!
Nuuskierigheid het die kat gered
Geldwassery in die wassery
Die soeke na die sluier van Pachamama
Die eerste menslike kloon
Die Burgemeester van Mayonnaise landgoed
Onheil in die biblioteek