Engele in die vreemde (e-bog) af Schoeman, Chris
Schoeman, Chris (forfatter)

Engele in die vreemde e-bog

65,85 DKK (inkl. moms 82,31 DKK)
Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met ’n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wêreld gekom – van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vre...
E-bog 65,85 DKK
Forfattere Schoeman, Chris (forfatter)
Forlag Zebra Press
Udgivet 1 april 2013
Længde 264 sider
Genrer HBW
Sprog Afrikaans
Format pdf
Beskyttelse LCP
ISBN 9781770225046
Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met ’n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wêreld gekom – van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vreemde toestande te leef en te werk.Engele in die vreemde vertel die verhale van twaalf van hierdie dapper vroue, afkomstig van Engeland, die Nederlande, België, Swede, Kanada, Australië en Nieu-Seeland. Sommige het as verpleegsters aan die front gewerk, terwyl ander Boerekinders in die konsentrasiekampe onderrig het. Hierdie boeiende en inspirerende boek is gebaseer op persoonlike dagboeke en briewe sowel as ander oorlogsbronne, en vertel van hul beproewings terwyl hulle te kampe gehad het met die gevare van oorlog, die uiterstes van die omgewing en die treurige oë van sterwende mans onder hul sorg. Hul verhale is dié van barmhartigheid en moed.