Gebed van Jehósafat (e-bog) af Agbo, Gabriel
Agbo, Gabriel (forfatter)

Gebed van Jehósafat e-bog

36,52 DKK (inkl. moms 45,65 DKK)
Elke stryd in hierdie lewe is wenbaar.  Alle stryde wat jy in die gesig staar, as individueel of groep word deur drie kategorieë verteenwoordig - oorlog, siekte en hongersnood.  Oorlog verteenwoordig beide fisiese en spirituele opposisie, gevegte en konflikte wat ons daagliks in die gesig staar.  Siekte sluit in alle siektes, infeksies, geneesbare en ongeneesbare siektes.  Dan, hongersnood of d...
E-bog 36,52 DKK
Forfattere Agbo, Gabriel (forfatter), Hall, Delaney (oversætter)
Forlag Gabriel Agbo
Udgivet 19 december 2020
Genrer HRA
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781071580882
Elke stryd in hierdie lewe is wenbaar.  Alle stryde wat jy in die gesig staar, as individueel of groep word deur drie kategorieë verteenwoordig - oorlog, siekte en hongersnood.  Oorlog verteenwoordig beide fisiese en spirituele opposisie, gevegte en konflikte wat ons daagliks in die gesig staar.  Siekte sluit in alle siektes, infeksies, geneesbare en ongeneesbare siektes.  Dan, hongersnood of droogte het betrekking op alle ekonomiese, finansiële tekort en ander uitdagings.  En in hierdie boek, wys ons jou effektiewelik dat dit moontlik is om altyd deur hierdie uitdagings te gaan en as 'n oorwinnaar uit te kom. 
Hier, sal jy gevestigde en getoetse beginsels vind wat jou permanent aan die wenners kant sal plaas.  Hulle is inderdaad getoets, goddelik, universeel en vir ewig.  Hulle kan nie misluk nie!  Hier sal jy tien gelaaide en kragtige hoofstukke  vind:  Gebed van Jehósafat; God van Hemel en aarde; Dit is ons erfenis; Oorlog, siekte en hongersnood; Kyk hoe hulle ons beloon; Sal jy hulle nie keer nie; Moenie moedeloos of bang wees nie; So spreek die Here, Marsjeer uit en neem jou posisie in; Krag van lofprysing.  Ons het ook 'n stel kragtige gebeds punte aan die einde van elke hoofstuk wat onmiddelike resultate sal oplewer.