Die Joodse Konfidensiële Lêers Nog Nooit Voorheen Gepubliseer Nie! e-bog
33,23 DKK
(inkl. moms 41,54 DKK)
Hierdie is 'n splinternuwe boek met informasie wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie.Vir digene wat lief is vir die Joodse nasie en gesmag het om meer omtrent hulle geloof en leefwyse te weet, vir Christene wat lief is vir Jesus en meer van Sy Joodse wortels wil leer ...Die verrassende onthullings in hierdie boek was vir lank vir die wêreld verborge en word nou vir die eerste keer ontbloot!...
E-bog
33,23 DKK
Forlag
Babelcube Inc.
Udgivet
28 oktober 2020
Genrer
HRAC
Sprog
Afrikaans
Format
epub
Beskyttelse
LCP
ISBN
9781071573112
Hierdie is 'n splinternuwe boek met informasie wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie.
Vir digene wat lief is vir die Joodse nasie en gesmag het om meer omtrent hulle geloof en leefwyse te weet, vir Christene wat lief is vir Jesus en meer van Sy Joodse wortels wil leer ...
Die verrassende onthullings in hierdie boek was vir lank vir die wêreld verborge en word nou vir die eerste keer ontbloot!
Jy sal ontdek ...
Wat doen Jode op Kersdag?
Sal jy met my trou? Hoe Jode 'n huweliksaansoek doen?
Waarom eet Jode nie McDonalds, KFC of Burger King nie?
Wat is in die Hebreeuse Bybel wat jy nie weet nie?
Hoekom het die Rabbis die letters van God se Heilige Naam verander?
Wat het die Jode met die woord Elohim gemaak?
Watter plaasvervangende naam gebruik die Jode instede van Yahveh?
Waarom skryf Jode nooit die woord "God" nie?
En baie ander verrassende onthullings.