Ontdek God (e-bog) af Benescke Janse van Rensburg

Ontdek God e-bog

66,68 DKK (inkl. moms 83,35 DKK)
Hierdie is ‘n versameling ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer. As joernalis in die geestelike en inspirasiemark het Benescke Janse van Rensburg die afgelope paar jaar talle onderhoude gevoer met mense wie se stories haar meer van God se karakter geleer het. In Ontdek God in die stories van mense deel Benescke hierdie ontdekkings oor God se karakter m...
E-bog 66,68 DKK
Forfattere Benescke Janse van Rensburg (forfatter)
Forlag Lux Verbi.BM
Udgivet 15 marts 2011
Længde 220 sider
Genrer HRC
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9780796315489

Hierdie is ‘n versameling ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer. As joernalis in die geestelike en inspirasiemark het Benescke Janse van Rensburg die afgelope paar jaar talle onderhoude gevoer met mense wie se stories haar meer van God se karakter geleer het. In Ontdek God in die stories van mense deel Benescke hierdie ontdekkings oor God se karakter met haar lesers. Sy rangskik hierdie ontdekkings van A tot Z volgens die karaktereienskap van God wat uit die gebeure na vore tree. Die toeganklike A-tot-Z-formaat  maak dit ideaal vir gemeentestudie, huisgodsdiens, Bybelstudiegroepe en selgroepe. Ontdek God in die stories van mense laat ‘n mens opnuut lief word vir die almagtige God wat ons dien, bou ‘n mens se geloof vir moeilike tye en help ‘n mens om vas te staan in die storms van die lewe.