Christenskap Wetenskap En Die Bybel (e-bog) af Matthee, Johan
Matthee, Johan (forfatter)

Christenskap Wetenskap En Die Bybel e-bog

146,31 DKK (ekskl. moms 117,05 DKK)
Johan Smit het 'n groot bydra gelewer tot die inhoud vanhierdie boek. Ek het Johan Smit ontmoet na 'n skrywe van my in BRIEWEBEELD sowat 3 jaar gelede. Met my eerste besoek aan hom in Edenvale het hy vir mysy skrywes gewys aan tydskrifte en persone. Persone het ingesluit : Dr. Adrio Konig, Dr. Isak Burger, Dr. Bernard Ficker, Dr. Deon Jonker, Prof. J.S. Malan, Prof. A.D. (Andries ) Du...
E-bog 146,31 DKK
Forfattere Matthee, Johan (forfatter)
Forlag Xlibris UK
Udgivet 30 marts 2011
Længde 202 sider
Genrer HRCF
Sprog English
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781456888367
Johan Smit het 'n groot bydra gelewer tot die inhoud vanhierdie boek. Ek het Johan Smit ontmoet na 'n skrywe van my in BRIEWEBEELD sowat 3 jaar gelede. Met my eerste besoek aan hom in Edenvale het hy vir mysy skrywes gewys aan tydskrifte en persone. Persone het ingesluit : Dr. Adrio Konig, Dr. Isak Burger, Dr. Bernard Ficker, Dr. Deon Jonker, Prof. J.S. Malan, Prof. A.D. (Andries ) Du Toit en nog vele geleerdes. Nadat ek 'n paar van sy briewe gelees het en met homgesels het, was dit soos 'n soete geur wat ek gekry het,met die wete dat hierdie man ontsaglike kennis het van :Die Bybel en al die variasies van Christenskap, diegeskiedenis van die Christelike geloof, asook baie andergelowe en Godsdienste. Hy het 'n goeie kennis van die reg en van getuienis lewerin die hof, wat hy baie behendig gebruik as hy getuienissein die Bybel aanhaal en ontleed. Daar is ook net geen einde aan hierdie man se algemenekennis nie. Om sy briewe te lees dwing net soveel respek enbewondering af as om 'n meester-kunstenaar te aanskouterwyl hy sy kunswerk skilder of beeldhouwerk doen.