Sieraad vir As (e-bog) af Agbo, Gabriel
Agbo, Gabriel

Sieraad vir As e-bog

25,00 DKK
Een van die deugde wat al vir ewig en altyd gelowiges sal bemoedig om aan God harnekkig vas te hou, selfs in die gesig van skynbare hopeloosheid en wanhoop, is Sy vermoë om die mees onaangename situasies na gunstige getuienis te verander.  Miskien, het jy alles menslik moontlik gedoen om uit die situasie te kom en alles was verniet.  Ongelukkig lyk dit asof al wat jy oor het na al jou moeite - so…
Een van die deugde wat al vir ewig en altyd gelowiges sal bemoedig om aan God harnekkig vas te hou, selfs in die gesig van skynbare hopeloosheid en wanhoop, is Sy vermoë om die mees onaangename situasies na gunstige getuienis te verander.  Miskien, het jy alles menslik moontlik gedoen om uit die situasie te kom en alles was verniet.  Ongelukkig lyk dit asof al wat jy oor het na al jou moeite - sorge, seer, verwyte, hartseer, skande en trane is.  En dit is asof jy beproef word om die liefde en selfs die bestaan van God te bevraagteken.  Moenie dit al doen nie.  Lees eers hierdie boek.  God is steeds in die besigheid om as na skoonheid te verander.
E-bog 25,00 DKK
Forfattere Agbo, Gabriel (forfatter), Hall, Delaney (oversætter)
Forlag Gabriel Agbo
Udgivet 19.05.2021
Genrer HRCV9
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781071580837