Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie e-bog
54,41 DKK
(inkl. moms 68,01 DKK)
Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie bied die oplossing vir ouers en versorgers wat sukkel om die eise van die moderne lewer te hanteeer en dringend leiding nodig het wat hulle sal help om gelukkige, goed aangepaste en onafhanklike kinders groot te maak. Die boek is in leketaal geskryf en ryklik deurspek met subtiele humor en volkleur-strokiesprente en -foto’s. Dié boek bevat ...
E-bog
54,41 DKK
Forlag
Struik Lifestyle
Udgivet
25 november 2015
Længde
160 sider
Genrer
Parenting: advice and issues
Sprog
Afrikaans
Format
epub
Beskyttelse
LCP
ISBN
9781432307110
Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie bied die oplossing vir ouers en versorgers wat sukkel om die eise van die moderne lewer te hanteeer en dringend leiding nodig het wat hulle sal help om gelukkige, goed aangepaste en onafhanklike kinders groot te maak. Die boek is in leketaal geskryf en ryklik deurspek met subtiele humor en volkleur-strokiesprente en -foto’s. Dié boek bevat praktiese raad oor alles van hoe om jou kind se beplannings- en organisatoriese vaardighede te verbeter tot hoe om hom te help om sy huiswerk aan te pak, tot die grootste kopseer van almal – oordeelkundige dissiplinering.