Paradigmaskuif (e-bog) af Oka, Charity
Oka, Charity (forfatter)

Paradigmaskuif e-bog

29,01 DKK (inkl. moms 36,26 DKK)
Hierdie kort boek lei jou na 'n paradigmaskuif in verskeie aspekte van jou lewe. Jy kan die paradigmaverandering ervaar wat jou lewe nodig het om gestelde doelwitte te bereik en die bestemming te vervul. Weet jy dat jy jou hele lewe lank mislei is? Hierdie kort en treffende boek sal die breinspoeling openbaar van die samelewing wat jy moet ontsyfer. Dit verduidelik hoe jou emosionele kompas deu...
E-bog 29,01 DKK
Forfattere Oka, Charity (forfatter), Lubbe, Charmaine (oversætter)
Udgivet 23 maj 2023
Genrer Mind, body, spirit
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781667457369
Hierdie kort boek lei jou na 'n paradigmaskuif in verskeie aspekte van jou lewe. Jy kan die paradigmaverandering ervaar wat jou lewe nodig het om gestelde doelwitte te bereik en die bestemming te vervul. Weet jy dat jy jou hele lewe lank mislei is? Hierdie kort en treffende boek sal die breinspoeling openbaar van die samelewing wat jy moet ontsyfer. Dit verduidelik hoe jou emosionele kompas deur eksterne gesagsfigure gekaap en beheer is. Dit beskryf ook die stappe wat jy kan begin volg om jou krag terug te neem om jou lewe te verbeter.