Weefselsoute vir Kinders (e-bog) af Roberts, Margaret
Roberts, Margaret (forfatter)

Weefselsoute vir Kinders e-bog

33,23 DKK (inkl. moms 41,54 DKK)
Die 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in mineraalryke grond verbou is. In hierdie boek, ’n opvolger van Weefselsoute vir Heilsaamheid, fokus Margaret Roberts op weefselsoute wat kinders se...
E-bog 33,23 DKK
Forfattere Roberts, Margaret (forfatter)
Forlag Struik Nature
Udgivet 1 august 2014
Længde 120 sider
Genrer Complementary therapies, healing and health
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781775842361
Die 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in mineraalryke grond verbou is. In hierdie boek, ’n opvolger van Weefselsoute vir Heilsaamheid, fokus Margaret Roberts op weefselsoute wat kinders se ontwikkeling en welsyn sal bevorder – vanaf babas tot tieners. Elke weefselsout word in ’n afsonderlike hoofstuk behandel, met wenke oor hoe om spesifieke kwale te behandel en raad oor hoe om die soute se inname deur middel van die regte dieet te verhoog. Vir vinnige verwysing word ’n tabel van kwale ingesluit. Hierdie boek is ’n onmisbare gids vir elkeen wat in gesondheid, welsyn en die gebruik van natuurlike middels belangstel om hul gesondheid te bevorder.