Help! Daar's ’n Stoof in my Kombuis (e-bog) af Frere, Annabel
Frere, Annabel

Help! Daar's ’n Stoof in my Kombuis e-bog

62,24 DKK
Begin by die grondbeginsels en leer hoe om indrukwekkende dog bedrieglik maklike maaltye voor te berei – Help! Daar's ’n stoof in my kombuis is die ideale wegspringplek vir die kombuisgroentjie. Hoofsaaklik ’n kookboek vir skoolverlaters en jong volwassenes, bevat Help! Daar's ’n stoof in my kombuis meer as 170 resepidees en wenke hoe om te werk te gaan om heerlike, voedsame maaltye voor te berei…
Begin by die grondbeginsels en leer hoe om indrukwekkende dog bedrieglik maklike maaltye voor te berei – Help! Daar's ’n stoof in my kombuis is die ideale wegspringplek vir die kombuisgroentjie. Hoofsaaklik ’n kookboek vir skoolverlaters en jong volwassenes, bevat Help! Daar's ’n stoof in my kombuis meer as 170 resepidees en wenke hoe om te werk te gaan om heerlike, voedsame maaltye voor te berei wat jou sak pas. Die resepte wissel van basies tot indrukwekkend, maar almal is redelik vinnig en maklik om te maak. Sommige resepte bied verskeie opsies, soos quiche-vulsels, om in verskillende smake te voorsien en die ontluikende kok se repertoire uit te brei.Help! Daar's ’n stoof in my kombuis neem begroting in ag en gebruik hoofsaaklik laekoste-items en, waar moontlik, ’n minimale hoeveelheid bestanddele. Daar is wenke oor hoe om tyd, energie en elektrisiteit te bespaar asook enkele wenke hoe om kookblapse te herstel. Gewapen met net ’n koppie, ’n teelepel, ’n eetlepel en die bereidwilligheid om te leer, is Help! Daar's ’n stoof in my kombuis al wat nodig is om ’n kombuisfoendie te word.
E-bog 62,24 DKK
Forfattere Frere, Annabel (forfatter)
Udgivet 28.06.2012
Længde 160 sider
Genrer Quick and easy cookery
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781431702169