Ons Gunsteling Detox & Gewigsverlies Prutpot Resepte (e-bog) af Wells, Vicky
Wells, Vicky (forfatter)

Ons Gunsteling Detox & Gewigsverlies Prutpot Resepte e-bog

33,23 DKK (inkl. moms 41,54 DKK)
Ons is dol oor prutpot etes want hulle is maklik, gerieflik en lekker. Nog beter is prutpot etes wat jou help om gewig te verloor en gesond te word en bly.Jy sal vind dat wanneer jy 'n vegetariese or vegan dieet volg, jy 'n baie meer voedingstof-digte voedsel eet terwyl jou kalorieë baie laag gehou word. Dit is nie te sê dat ALLE vegan en vegetariese kos lae-kalorie is nie. Jy sal nogsteeds jou...
E-bog 33,23 DKK
Forfattere Wells, Vicky (forfatter), Jones, Corlia (oversætter)
Forlag Geezer Guides
Udgivet 14 januar 2017
Genrer Health and wholefood cookery
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781507160015
Ons is dol oor prutpot etes want hulle is maklik, gerieflik en lekker. Nog beter is prutpot etes wat jou help om gewig te verloor en gesond te word en bly.
Jy sal vind dat wanneer jy 'n vegetariese or vegan dieet volg, jy 'n baie meer voedingstof-digte voedsel eet terwyl jou kalorieë baie laag gehou word. Dit is nie te sê dat ALLE vegan en vegetariese kos lae-kalorie is nie. Jy sal nogsteeds jou inname van vette en hoër kalorie kosse moet dophou, maar jy sal ook vind dat jy die "versadige" gevoel langer behou omdat jou liggaam meer van die noodsaaklike voedingstowwe opneem.
Sommige van die resepte is goed vir detox en hulle is sodanig gemerk. Al die resepte Is vegetaries of vegan en meeste van hulle sal ook help met gewigsverlies. Party van die nagereg resepte is 'n bietjie hoër in kalorieë so gebruik dit spaarsamig.