Kook vir die Vrieskas (e-bog) af Orbe, Julia
Orbe, Julia (forfatter)

Kook vir die Vrieskas e-bog

54,41 DKK (inkl. moms 68,01 DKK)
Die dolle vaart van ons hededaangse leefstyl veroorsaak dikwels dat ons minder tyd en selfs nog minder energie teen die einde van ’n dag oor het om vir ons en ons geliefdes ’n heilsame maaltyd voor te berei. Na talle versoeke deur klante van haar spyseniersbesigheid, het Julia Orbe ’n reeks voedsame, heilsame maaltye ontwikkel wat in enige hoeveelheid en vooruit berei kan word, waarna jy dit ka...
E-bog 54,41 DKK
Forfattere Orbe, Julia (forfatter)
Udgivet 13 november 2012
Længde 144 sider
Genrer Cookery for specific diets and conditions
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781432300289
Die dolle vaart van ons hededaangse leefstyl veroorsaak dikwels dat ons minder tyd en selfs nog minder energie teen die einde van ’n dag oor het om vir ons en ons geliefdes ’n heilsame maaltyd voor te berei. Na talle versoeke deur klante van haar spyseniersbesigheid, het Julia Orbe ’n reeks voedsame, heilsame maaltye ontwikkel wat in enige hoeveelheid en vooruit berei kan word, waarna jy dit kan bevries vir latere gebruik. Dis ideaal vir enkellopendes, paartjies of gesinne. Elke resep in Kook vir die vrieskas word begelei deur raad hoe om hoeveelhede te vermeerder wanneer jy in groot maat wil kook en bevries. ’n Omvattende tabel met riglyne vir bevriesing voorsien inligting oor hoe lank elke maaltyd in die vrieskas geberg kan word en dui aan watter maaltye geskik is vir diabete en persone met ’n onverdraagsaamheid vir koring- en glutenprodukte. Hierdie kookboek is volledig geïllustreer met resepte wat maklik is om te volg, vinnig voorberei kan word, en bestanddele gebruik wat vrylik bekombaar is. Met beesvleis-, hoender-, varkvleis-, lamsvleis- en vegetariese resepte, voorsien Kook vir die vrieskas in die behoeftes van ’n wye reeks mense, van skoolverlaters tot pasgetroudes, besige ma's, enkelouers of huishulpe - enigiemand wat volgens ’n begroting werk of tyd, geld, elektrisiteit en water wil bespaar.