Lekker & vinnig: SmulLekker Vegetaries e-bog
65,85 DKK
(inkl. moms 82,31 DKK)
Sonia en Jade se entoesiasme vir geurig kook sprankel behoorlik uit elke bladsy van Smullekker Vegetaries! Dié boek bevat prettige en eenvoudige vegetariese resepte, noukeurig uitgesoek om in die behoeftes van jong werkendes en bedrywige gesinne tot gesondheidsbewuste hedoniste te voorsien. Deur meestal plaaslike bestanddele te gebruik, dek die resepte alles van maklike, alledaagse disse, ligte...
E-bog
65,85 DKK
Forlag
Struik Lifestyle
Udgivet
4 december 2012
Længde
188 sider
Genrer
Vegetarian Cookery and vegetarianism
Sprog
Afrikaans
Format
pdf
Beskyttelse
LCP
ISBN
9781432301453
Sonia en Jade se entoesiasme vir geurig kook sprankel behoorlik uit elke bladsy van Smullekker Vegetaries! Dié boek bevat prettige en eenvoudige vegetariese resepte, noukeurig uitgesoek om in die behoeftes van jong werkendes en bedrywige gesinne tot gesondheidsbewuste hedoniste te voorsien. Deur meestal plaaslike bestanddele te gebruik, dek die resepte alles van maklike, alledaagse disse, ligte happies en eenvoudige versnaperinge, tot vernuwing en ontgifting met suiwer kos, tot hedoniese feeste vir spesiale geleenthede en heerlike sielskos, asook heerlike gebak en soet happies. Dié resepteboek is die begin van ’n avontuurlike liefdesverhouding met vegetariese kookkuns.