Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende e-bog
62,24 DKK
(inkl. moms 77,80 DKK)
Braai – 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is ’n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en ’n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal. Of jy nou ’n oop vuur, ’n braaiketel of gasbraaier verkies, dié resepte gaan jou aanspoor om uit te kom en die vars lug en puik plaaslike produkte ten ...
E-bog
62,24 DKK
Forlag
Struik Lifestyle
Udgivet
5 december 2013
Længde
176 sider
Genrer
Cooking with specific gadgets, equipment, utensils or techniques
Sprog
Afrikaans
Format
epub
Beskyttelse
LCP
ISBN
9781432303129
Braai – 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is ’n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en ’n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal. Of jy nou ’n oop vuur, ’n braaiketel of gasbraaier verkies, dié resepte gaan jou aanspoor om uit te kom en die vars lug en puik plaaslike produkte ten beste te geniet. Die eenvoudige uitleg, lieflike foto’s en maklike aanwysings maak van die boek ’n heerlike, nuttige hulpmiddel wat ewe veel inslag sal vind by groentjies en ervare braaiers.