Eerste Veldgids tot Grassoorte (e-bog) af Smith, Gideon
Smith, Gideon (forfatter)

Eerste Veldgids tot Grassoorte e-bog

27,55 DKK (inkl. moms 34,44 DKK)
Sasol Eerste Veldgids tot Grassoorte van Suider-Afrika verskaf ’n inleiding tot grassoorte en ’n gids tot 44 Suider-Afrikaanse spesies. Hulle verteenwoordig opvallende, wydverspreide soorte, onkruidspesies langs paaie, uitheemse indringers en spesies van tuinboukundige belang, asook belangrike inheemse voedselspesies. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks maak hierdie gids...
E-bog 27,55 DKK
Forfattere Smith, Gideon (forfatter)
Forlag Struik Nature
Udgivet 5 juli 2012
Længde 57 sider
Genrer Trees, wildflowers and plants: general interest
Sprog Afrikaans
Format pdf
Beskyttelse LCP
ISBN 9781920572143
Sasol Eerste Veldgids tot Grassoorte van Suider-Afrika verskaf ’n inleiding tot grassoorte en ’n gids tot 44 Suider-Afrikaanse spesies. Hulle verteenwoordig opvallende, wydverspreide soorte, onkruidspesies langs paaie, uitheemse indringers en spesies van tuinboukundige belang, asook belangrike inheemse voedselspesies. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks maak hierdie gids nuttig vir die beginner en ontluikende natuurkenner. Dit bied insig in die unieke eienskappe en gebruike van party van die groot verskeidenheid van Suider-Afrikaanse grassoorte