Al Staan op jou Kop (e-bog) af Jacobs, Jaco
Jacobs, Jaco

Al Staan op jou Kop e-bog

48,96 DKK
Het jy al 'n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met 'n mes en vurk eet?Kom baljaar saam in die prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nerens 'n lawwer rympieboek as die een kry nie - al staan jy op jou kop!Die versameling bevat 58 rympies met illustrasies deur Nici Brockwell.
E-bog 48,96 DKK
Forfattere Jacobs, Jaco (forfatter)
Udgivet 02.08.2021
Genrer Children’s / Teenage poetry, anthologies, annuals
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781776250592