Die Kielieboom (e-bog) af Keyser, Francois
Keyser, Francois (forfatter)

Die Kielieboom e-bog

28,29 DKK (inkl. moms 35,36 DKK)
Daar is baie wonders rondom ons, ons moet dit net raak sien…Familie koop ʼn nuwe huis en hul gestremde dogter, Katryn hoor snags geluide vanuit die rigting van die boom. Sy gaan stel ondersoek in een nag en is verstom oor wat sy daar aantref. Sy ontmoet  ʼn paar eienaardige vriende en sommer gou-gou hou sy partytjies in die nag saam met hulle. Selfs toe daar iets vreesliks met  ʼn maat gebeur, hou...
E-bog 28,29 DKK
Forfattere Keyser, Francois (forfatter), Pretorius, Izelle (oversætter)
Udgivet 13 januar 2020
Genrer Children’s / Teenage fiction and true stories
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781071515679
Daar is baie wonders rondom ons, ons moet dit net raak sien…
Familie koop ʼn nuwe huis en hul gestremde dogter, Katryn hoor snags geluide vanuit die rigting van die boom. Sy gaan stel ondersoek in een nag en is verstom oor wat sy daar aantref. Sy ontmoet  ʼn paar eienaardige vriende en sommer gou-gou hou sy partytjies in die nag saam met hulle. Selfs toe daar iets vreesliks met  ʼn maat gebeur, hou die gelag en vrolikheid nie op nie en so gebeur daar ook  ʼn wonderwerk wat Katryn in staat stel om te kan loop. 
“Die Kielieboom” is geinspireer deur ʼn boom in ʼn park waar ons dogters altyd gaan speel het.
Die storie is in rym-vorm geskryf en inspireer ons om op die uitkyk te wees vir die wonders van die lewe; in ons kinderjare en des te meer ook in ons grootmens lewe.
Dit demonstreer ook vir ons hoeveel krag daar in blydskap is, soveel so dat  ʼn jong, gestremde dogter  ʼn wonderwerk beleef en kan loop vir die eerste keer in haar lewe.