Geheime op Keurboslaan #8 (e-bog) af Theunis Krogh
Theunis Krogh (forfatter)

Geheime op Keurboslaan #8 e-bog

59,77 DKK (inkl. moms 74,71 DKK)
Berrie Serfontein is in die moeilikheid. In ’n fluistergesprek wat hy toevallig hoor, dreig ’n vreemde besoeker met ’n Amerikaanse aksent om onbekende geheime uit sy pa se verlede bekend te maak. Berrie besluit om sy pa ten alle koste te beskerm en om op een of ander manier die vreemdeling uit die pad te kry – hóé weet hy nie. Die seuns op Keurboslaan word gedurig gewaarsku om nie naby die grot...
E-bog 59,77 DKK
Forfattere Theunis Krogh (forfatter)
Udgivet 23 november 2009
Længde 220 sider
Genrer Children’s / Teenage fiction and true stories
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9780798153843

Berrie Serfontein is in die moeilikheid. In ’n fluistergesprek wat hy toevallig hoor, dreig ’n vreemde besoeker met ’n Amerikaanse aksent om onbekende geheime uit sy pa se verlede bekend te maak. Berrie besluit om sy pa ten alle koste te beskerm en om op een of ander manier die vreemdeling uit die pad te kry – hóé weet hy nie. Die seuns op Keurboslaan word gedurig gewaarsku om nie naby die grotte in die berg te gaan nie, omdat daar in sommige van die grotte dryfsand is. Berrie hoor egter nie die waarskuwing nie, en besluit om die vreemdeling na die grotte te lok en hom daar gevange te hou totdat hy ’n manier kry om die man te verhoed om met alles op die lappe te kom. Dinge loop egter onverwags lelik verkeerd . . .