Kiki in 'n bottel (e-bog) af Keyser, Francois
Keyser, Francois (forfatter)

Kiki in 'n bottel e-bog

29,01 DKK (inkl. moms 36,26 DKK)
“Die Woudties” is ‘n reeks kinder boeke wat elk unieke verhale vertel van vyf diere in die woud.In hierdie verhaal sit Kiki die apie vas in ‘n bottel. Sy vriende is almal bang vir hom en weier om hom te help. Hoe gaan Kiki die bottel afkryHierdie storie in “Die Woudties” reeks word jong lesers bekend gestel aan herwinning asook die nadelige effek wat rommel op wilde diere kan hê. Dit leer ons o...
E-bog 29,01 DKK
Forfattere Keyser, Francois (forfatter), Smith, JJ (oversætter)
Udgivet 27 august 2019
Genrer Children’s / Teenage fiction and true stories
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781071507926
“Die Woudties” is ‘n reeks kinder boeke wat elk unieke verhale vertel van vyf diere in die woud.
In hierdie verhaal sit Kiki die apie vas in ‘n bottel. Sy vriende is almal bang vir hom en weier om hom te help. Hoe gaan Kiki die bottel afkry
Hierdie storie in “Die Woudties” reeks word jong lesers bekend gestel aan herwinning asook die nadelige effek wat rommel op wilde diere kan hê. Dit leer ons om ander wesens in ag te neem en om ons deel te doen om ons wêreld te bewaar.
Indien jy meer wil leer oor “Die Woudties” en Frnacois besoek gerus sy webwerf by http://www.francoiskeyser.net of besoek “Die Woudties” FaceBook blad by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.