Waldo en die meermin met die blou hare (e-bog) af Jacobs, Jaco
Jacobs, Jaco (forfatter)

Waldo en die meermin met die blou hare e-bog

39,06 DKK (inkl. moms 48,82 DKK)
Ná ’n raaiselagtige voorval by ’n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoek in te stel. Maar die geheim wat hulle ontdek, is selfs vreemder as wat hulle ooit kon raai … Kan hulle die eienaars van die akwarium help om een van die see se grootste geheime te bewaar? En wie is die geheimsinnige figuur wat hulle skynbaar agtervolg – ’n beskermengel, of iemand vir wie hulle moet ligloop?Dit is di...
E-bog 39,06 DKK
Forfattere Jacobs, Jaco (forfatter), Merwe, Gwendolene van der (illustrator)
Udgivet 1 april 2021
Genrer Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781776250295

Ná ’n raaiselagtige voorval by ’n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoek in te stel. Maar die geheim wat hulle ontdek, is selfs vreemder as wat hulle ooit kon raai … Kan hulle die eienaars van die akwarium help om een van die see se grootste geheime te bewaar? En wie is die geheimsinnige figuur wat hulle skynbaar agtervolg – ’n beskermengel, of iemand vir wie hulle moet ligloop?

Dit is die derde boek in hierdie suksesvolle reeks.