Waldo en die vampier met die geel reënjas (e-bog) af Jacobs, Jaco
Jacobs, Jaco (forfatter)

Waldo en die vampier met die geel reënjas e-bog

39,06 DKK (inkl. moms 48,82 DKK)
Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel reënjas wat Waldo ’n ruk lank agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wil sy hê? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander … Die vierde en laaste boek in die reeks.
E-bog 39,06 DKK
Forfattere Jacobs, Jaco (forfatter), Merwe, Gwendolene van der (illustrator)
Udgivet 1 april 2021
Genrer Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781776250318

Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel reënjas wat Waldo ’n ruk lank agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wil sy hê? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander …

Die vierde en laaste boek in die reeks.