Die Vernuftige Verkleurmannetjie e-bog
27,55 DKK
(inkl. moms 34,44 DKK)
’n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf,wat oor die avonture van ’n tuinverkleurmannetjie handel. ’nVolle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktiefaan die storie deel te neem!Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, ’n ywerigekinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerigeillustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers.Die teks verska...
E-bog
27,55 DKK
Forlag
Struik Nature
Udgivet
18 oktober 2013
Længde
28 sider
Genrer
Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories
Sprog
Afrikaans
Format
pdf
Beskyttelse
LCP
ISBN
9781775840855
’n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf,wat oor die avonture van ’n tuinverkleurmannetjie handel. ’nVolle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktiefaan die storie deel te neem!Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, ’n ywerigekinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerigeillustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers.Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke engewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maarlees soos ’n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elementevan onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampeen, uiteindelik, oorwinning!Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'OorspronklikeAfrika-verhaal'-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassiekeliteratuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal bykinders en hul ouers aanklank vind.