Hagedash die Hadeda (e-bog) af Villiers, Charles de
Villiers, Charles de (forfatter)

Hagedash die Hadeda e-bog

27,55 DKK (inkl. moms 34,44 DKK)
’n Pragtige storie, in rymende versvorm, wat handel oor ’n hadeda wat lief is om te sing. Kinders regoor die land sal goed bekend wees met Hagedash en haar gesin – die karakters is geskep uit die komiese voëls wat elke dag op die grasperke by hulle huise te siene is. Die teks vertel die storie van Hagedash, Hagar en hulle familie en werp ’n insiggewende blik op die kenmerke en gewoontes van had...
E-bog 27,55 DKK
Forfattere Villiers, Charles de (forfatter)
Forlag Struik Nature
Udgivet 1 oktober 2014
Længde 28 sider
Genrer Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781775841920
’n Pragtige storie, in rymende versvorm, wat handel oor ’n hadeda wat lief is om te sing. Kinders regoor die land sal goed bekend wees met Hagedash en haar gesin – die karakters is geskep uit die komiese voëls wat elke dag op die grasperke by hulle huise te siene is. Die teks vertel die storie van Hagedash, Hagar en hulle familie en werp ’n insiggewende blik op die kenmerke en gewoontes van hadedas. Wat oorspronklik ’n rustige toneel is word vinnig omskep in ’n groot beroering – maar alles kom tot ’n vredeliewende einde. Die kleurvolle, vrolike illustrasies is deur Claire Norden, ’n bekwame kinderboek-illustreerder, geskep. ’n Bladsy gevul met plakkers spoor jong lesers aan om aktief aan die storie deel te neem. Dit is die derde titel in Struik Nature se ‘Oorspronklike Afrika-verhale’ reeks wat in die toekoms as klassieke plaaslike kinderliteratuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind. Die boek is ook in Engels beskikbaar.