Voëls van Eenderse Vere (e-bog) af Long, Susan
Long, Susan (forfatter)

Voëls van Eenderse Vere e-bog

27,55 DKK (inkl. moms 34,44 DKK)
’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige AfricanGrey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en syonwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy wordkleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg,en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sygeveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjiemoet...
E-bog 27,55 DKK
Forfattere Long, Susan (forfatter)
Forlag Struik Nature
Udgivet 18 september 2013
Længde 28 sider
Genrer Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781775841210
’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige AfricanGrey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en syonwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy wordkleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg,en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sygeveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjiemoet ’n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar segoeie maat en na ’n dag se harde werk, speel hulle heerlik saamwegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerdersaam gespeel het, kry elkeen vir hulle ’n lêplekkie in ’n tamaaie ouboom en maak gereed vir ’n goeie nagrus. Claire Norden se bekendeillustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.