Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek e-bog
44,34 DKK
(ekskl. moms 35,47 DKK)
Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika – die oues sowel as die jonges – sal kielie. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe tot kwinkslae en klassieke grappe van toeka se dae. Daar is kort grappe, en langer grappe, en vrae en lawwe antwoorde. Daar is diere wat praat, kinders wat grootmense uitoorlê, grappe oor o…
Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika – die oues sowel as die jonges – sal kielie. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe tot kwinkslae en klassieke grappe van toeka se dae. Daar is kort grappe, en langer grappe, en vrae en lawwe antwoorde. Daar is diere wat praat, kinders wat grootmense uitoorlê, grappe oor onderwysers en leerders, sport en rekenaars, die kostelike (en skreeusnaakse) dinge wat kinders kwytraak, en nog baie, baie meer. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek sal vir seker alle kinders laat skaterlag, of hulle nou sewe of sewentig jaar oud is!
E-bog
44,34 DKK
Forlag
Zebra Press
Udgivet
01.10.2012
Længde
223 sider
Genrer
Children’s / Teenage general interest: Humour and jokes
Sprog
Afrikaans
Format
pdf
Beskyttelse
LCP
ISBN
9781770224261

Dansk