Nicole en Appelliefie (e-bog) af Maartens, Wendy
Maartens, Wendy (forfatter)

Nicole en Appelliefie e-bog

32,15 DKK (inkl. moms 40,19 DKK)
Nicole en Pappa trek in 'n nuwe huis in Kaapstad in na die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik. Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop. Hier ontdek hulle 'n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe. Hulle bure help om die gansie gesond te kry en sommer gou voel die nuwe huis e...
E-bog 32,15 DKK
Forfattere Maartens, Wendy (forfatter), Prins, Yolandi (illustrator)
Udgivet 1 juli 2020
Genrer YRDL
Sprog English
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781776250219
Nicole en Pappa trek in 'n nuwe huis in Kaapstad in na die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik. Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop. Hier ontdek hulle 'n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe. Hulle bure help om die gansie gesond te kry en sommer gou voel die nuwe huis en straat soos 'n ware tuiste.