Die Pêrel in sy Oester e-bog
29,01 DKK
(inkl. moms 36,26 DKK)
Hierdie verhaal van Daniel en sy Oupa sal die hart van jou sowel as jou kinders of kleinkinders warm maak. Luister na hulle gesprek terwyl Daniel emosioneel oop maak vir sy oupa wanneer hulle saam gaan stap na skool. Daniel deel hoe hy deur twee van sy klasmaats geboelie word omdat hy kort is. Sy oupa gee hom baie wyse en tydlose advies. Of jy 'n kind ken wat geboelie word of nie, of as jy daar...
E-bog
29,01 DKK
Forlag
Babelcube Inc.
Udgivet
20 august 2020
Genrer
Children’s / Teenage personal and social topics: Gender identity
Sprog
Afrikaans
Format
epub
Beskyttelse
LCP
ISBN
9781071563540
Hierdie verhaal van Daniel en sy Oupa sal die hart van jou sowel as jou kinders of kleinkinders warm maak. Luister na hulle gesprek terwyl Daniel emosioneel oop maak vir sy oupa wanneer hulle saam gaan stap na skool. Daniel deel hoe hy deur twee van sy klasmaats geboelie word omdat hy kort is. Sy oupa gee hom baie wyse en tydlose advies. Of jy 'n kind ken wat geboelie word of nie, of as jy daardie kind is, "Die Pêrel in sy Mossel" deel pêrels van wysheid wat die lewe van enige persoon, jonk of oud, kan verbeter!