Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie (e-bog) af Jacobs, Jaco
Jacobs, Jaco (forfatter)

Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie e-bog

54,41 DKK (inkl. moms 68,01 DKK)
Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie? Kan jy die alfabet van A tot Z burp? Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg? Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou? Wat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Meer as 60 rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Briljant...
E-bog 54,41 DKK
Forfattere Jacobs, Jaco (forfatter)
Udgivet 6 april 2020
Længde 128 sider
Genrer Children’s / Teenage: Social issues / topics
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781776250158

Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie?
Kan jy die alfabet van A tot Z burp?
Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg?
Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou?
Wat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Meer as 60 rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Briljant vir eisteddfods!