Minki in die middel (e-bog) af Jacobs, Jaco
Jacobs, Jaco (forfatter)

Minki in die middel e-bog

35,06 DKK (inkl. moms 43,82 DKK)
Minki het twee beste maats - Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan ’n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek. Lara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy ’n ballerina of ’n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van ’n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.Minki belowe albei haar maats dat sy hulle s...
E-bog 35,06 DKK
Forfattere Jacobs, Jaco (forfatter), Steyn, Tumi K. (illustrator)
Udgivet 6 juli 2020
Genrer Children’s / Teenage: Social issues / topics
Sprog Afrikaans
Format epub
Beskyttelse LCP
ISBN 9781776250097

Minki het twee beste maats - Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan ’n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek.

Lara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy ’n ballerina of ’n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van ’n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.

Minki belowe albei haar maats dat sy hulle sal kom ondersteun, maar dis is net een probleem … die perdrykompetisie en die danskompetisie vind op presies dieselfde tyd plaas. Skielik voel Minki asof sy in die middel van ’n toutrekkompetisie tussen haar twee beste maats beland het. Hoe gaan sy ooit tussen Natalie en Lara kan kies?